Een van Saselamani-gevangenes weer in hegtenis geneem
Chauke is weer in Madonsi village in hegtenis geneem.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,346 op Monday 6 November 2023.
Chauke is weer in Madonsi village in hegtenis geneem.
Die dwelms was op ’n skip wat van Brasilië af die land binnegekom het. Polisie het Donderdag inligting oor dwelmsmokkelary ontvang.
Eskom het gesê die patroon is moontlik danksy verbeterde opwekkingskapasiteit en genoeg noodreserwes.
Emmanuel Ntuli was vir byna ’n jaar onder die beskerming van die Durban-metropolisie na hy doodsdreigemente verwant aan sy werk ontvang het.
'n Pro-Palestynse groep het gesê Belotserkovsky moet uit die land gesit word en dat Amerika moet ophou op wapens na Israel te stuur.
Die polisie waarsku die publiek om nie gevlekte banknote in ontvangs te neem nie.
Vuurwapens is Saterdagoggend tydens 'n inbraak by 'n plaasnhuis in Makhado gesteel.
'n Pasgebore babameisie is deur twee tienerseuns langs die pad gevind.
Colesberg-blitspatrollie het 'n vermeende daggahandelaar op 'n ongelukstoneel vasgetrek.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Moulana (42), oftewel ‘n Moslem-geleerde, is Vrydagmiddag dood in ‘n moskee in Old Main-weg in Ottawa aangetref. Reaction Unit South Africa…