Zandile Mafe nie bevoeg vir verhoor nie
Mafe sal na ‘n psigiatriese hospitaal vir behandeling gestuur word.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,382 op Tuesday 12 December 2023.
Mafe sal na ‘n psigiatriese hospitaal vir behandeling gestuur word.
Die beskuldigdes is in hegtenis geneem na hulle weergawe nie geverifieer kon word nie.
'n Verdagte is Vrydag vir die beweerde ontvoering en verkragting van 'n minderjarige meisie in hegtenis geneem.
Twee beweerde voertuigkapers is Sondagmiddag na twee mislukte kapingpogings vasgetrek.
Die verdagte in 'n skietery op drie mans het homself aan die polisie oorgegee en is na sy eerste hofverskyning steeds in aanhouding.
Na 'n plaasaanval wat Vrydag op Klippan in Noordwes, Stella, plaasgevind het, is 'n verdagte in hegtenis geneem.
Francois van der Merwe van die Bittereinders verbreek sy stilte na sy inhegtenisneming en borg.
Twee verdagtes is op Upington met meer as R1 miljoen se vervalste banknote vasgetrek.
KURUMAN. – Inwoners van Kuruman is gewaarsku om ekstra veiligheidsbewus te wees na drie agtereenvolgende huisrooftogte vroeg Maandagoggend. Al drie inbrake het in Fonteinstraat…