Koeberg toets vandag sirenes
Eskom vra mense moet hulle skakel om stukkende sirenes aan te meld.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,466 op Tuesday 5 March 2024.
Eskom vra mense moet hulle skakel om stukkende sirenes aan te meld.
Die polisie is besig om te werk aan hulle uitlewering, maar hulle prokureur het gesê hulle het nog nie ‘n uitleweringsaansoek ontvang nie.
Graad 9’s woon slegs een maal per week skool by terwyl graad 8-leerders twee maal per week skool toe gaan.
Die bank het die klaer ingelig dat die bedrag R1 224 500 beloop.
Beeldmateriaal wys hoe die twee perde teen die verkeer in hardloop en deur polisielede gevolg word.
Cameron se losmaak van die groep is die gevolg van sy politieke planne.
Die nuutste Afrikaanse komedie is vanaf 8 Maart in uitgekose fliekteaters te sien. #Lovemyselfie spog met sterre soos Illse Roos, June van Merch en…
Volgens Carstens konfronteer die lied die leegheid wat gelaat word deur vriende en geliefdes wat Suid-Afrika verlaat.