Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,468 — Thursday 7 March 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,468 op Thursday 7 March 2024.

Huiswerker sterf na honde-aanval. Foto ter illustrasie: Canva
Afrikaans

Huiswerker sterf na honde-aanval

7 March 2024

Volgens konst. Busi Mthethwa, polisiewoordvoerder, het owerhede aanvanklik geglo Mgomezulu is doodgesteek, totdat hulle die CCTV-beeldmateriaal onder oë gekry het.