Minister van binnelandse sake na konsitusionele hof oor Zim-permitte
Minister Aaron Motsoaledi is na die hooggeregshof in Pretoria om die program vir die Zimbabwiese uitsonderingspermit (ZEP) te beëindig.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,468 op Thursday 7 March 2024.
Minister Aaron Motsoaledi is na die hooggeregshof in Pretoria om die program vir die Zimbabwiese uitsonderingspermit (ZEP) te beëindig.
Van die produkte bevat baie meer van die chemikalie as wat die veilige limiet is.
Die vier verdagtes, Kelly Smith, Jacquen Appollis (Boeta), Stevenso van Rhyn en die beweerde sangoma, Phumza Sigaqa, het op klagte van mensehandel en ontvoering…
Die regering het gesê dit het gevoel dis nodig om weer hof toe gaan met die nuwe feite oor Israel se aanvalle op Gaza…
Freddie Stapelberg, as beskuldigde 2, in die moorde op Nadine Terblanche en Ruandré Vorster, is deur die hof borg geweier.
Die petroljoggie wat glo met 'n vlugleestoestel gekul het, bly in aanhouding.
Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley.
Faf de Klerk en sy vrou Miné se babadogter is op 27 Februarie gebore.
Vyf verpleegpersoneellede van SBAH is as voorsorgmaatreël hangende 'n ondersoek ná 'n video-debakel, waarna 'n man in die hospitaal gesterf het, geskors.
Kolisi het verlede naweek ’n besering teen Bordeaux opgedoen.