Ligte vliegtuig doen noodlanding op N4
Charmaine Vincent, die vlieënier, het die Cessna 172 suksesvol laat land nadat die ligte vliegtuig krag en hoogte verloor het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,470 op Saturday 9 March 2024.
Charmaine Vincent, die vlieënier, het die Cessna 172 suksesvol laat land nadat die ligte vliegtuig krag en hoogte verloor het.
Die ambulans was op pad terug vanaf ’n hospitaal ná ’n noodoproep.
Rdl. Fourie en rdl. Whittaker het gesê: "Sol Plaatje is dalk nie ernstig oor hul pligte ingevolge die Wet op Waterdienste en die Nasionale…
Tune into Facebook to be part of the action and join the mission to rescue the Northern Cape this weekend. Saturday at 10:00!
JP Smith, stadsraadslid van Kaapstad sê die fietswedren lok fietsryers van regoor die wêreld.
Die olifantkoei se stresvlakke het gestyg sodra mense haar agtervolg het, terwyl sy weer kalmer in rustiger areas was.
Twee leerders is gevolglik geskors totdat hulle verhore sal plaasvind.
Volgens berigte is die bees dieselfde dag by ’n boer gekoop.
Die vliegtuig met 249 passasiers aan boord was onderweg na Osaka, Japan.
Die SAPD glo die agt verdagtes vorm deel van ’n sindikaat wat motoralarms met ’n toestel belemmer en insittendes beroof.