NSFAS oorweeg regsaksie teen akkommodasieverskaffers wat glo beamptes gyselaar hou
Die beweerde voorval het gevolg na ‘n vergadering op 5 Maart tussen die NSFAS-subkomitee, Zoeloeland bestuur en akkomodasieverskaffers.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,472 op Monday 11 March 2024.
Die beweerde voorval het gevolg na ‘n vergadering op 5 Maart tussen die NSFAS-subkomitee, Zoeloeland bestuur en akkomodasieverskaffers.
Drie busse met politieke ondersteuners was gisteroggend onderweg na 'n saamtrek in Durban in 'n ongeluk.
Bester en Magudumana se prokureurs het gesê die program sal hulle daarvan verhoed om ’n regverdige verhoor te kry.
Die Stad Kaapstad het die afgelope maande ’n aantal uitsettingsbevele vir hawelose tentkampe in die stad gekry. Verlede week is die eerste groot hofbevel uitgevoer…
'n Selfverklaarde pastoor is Saterdag vir beweerde bedrog om 'n luuksevoertuig te bekom, in hegtenis geneem.
Die laaste van 'n groep beskuldigdes van 'n aanval op die plaas Draaifontein op Dendron in 2022 is Vrydag in die hooggeregshof gevonnis.
Volgens Nianell het Grammy-genomineerde Billy Lawrie gehelp om die lied te skryf.
Deur hierdie wenke te volg, kan jy jou tyd goed bestuur en 'n balans tussen jou werk en persoonlike lewe handhaaf.
Teen Sondagoggend kon lede van die NSRI, SRU en polisieduikers nog nie die man opspoor nie.
Voorspellings wys die storm sal Woensdag weer ooswaarts weg van die Mosambiekse kus beweeg nadat dit energie oor die land verloor het.