Seun (5) sterf nadat hy glo ‘rat sweets’ eet
'n Jong seun het met aankoms by 'n hospitaal in Limpopo gesterf nadat hy glo "rat sweets" wat deur 'n ander seun vir hom…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,490 op Friday 29 March 2024.
'n Jong seun het met aankoms by 'n hospitaal in Limpopo gesterf nadat hy glo "rat sweets" wat deur 'n ander seun vir hom…
Die seismografiese raad het bevestig Milnerton se landelike gebied met Dieprivier as episentrum het Woensdagmiddag 'n aardskudding ervaar.
'n Beskuldigde wat drie familielede doodgeskiet en nog drie gewond het, is tot vier keer lewenslank plus 22 jaar tronkstraf gevonnis.
'n Lyfwag wat 'n ander lyfwag doodgeskiet het is self dood toe nog 'n lyfwag hom by 'n munispale kantoor geskiet het.
Ses verdagtes het vir die beweerde ontvoering van 'n niggie en neef in die hof verskyn, waarna die saak uitgestel is.
Die TLU SA het hul kommer oor owerhede uitgespreek wat volgens hulle meer bekommerd is oor statistiek as misdade self.
'n Oom wat sy susterskind as 'n sataniese offer vermoor het, is lewenslank deur die hooggeregshof gevonnis.
Vier gesoekte verdagtes is Donderdag in 'n oor-en-weer-skietery met die polisie in Cato Manor doogeskiet.
'n Jong meisie het 'n busongeluk oorleef waartydens die bus ongeveer 50 meter van 'n brug na benede geval, aan die brand geslaan en…