Liggaam van vierde slagoffer van brugineenstorting gekry
Werkers wat besig was om slaggate op die brug reg te maak is oorlede na ‘n vragskip 26 Maart met die brug gebots het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,509 op Wednesday 17 April 2024.
Werkers wat besig was om slaggate op die brug reg te maak is oorlede na ‘n vragskip 26 Maart met die brug gebots het.
Die swaminfeksie kan nie deur die vrug self versprei nie, maar die EU het steeds beperkende regulasies teen sitruskwekers ingestel.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (51) is vanoggend dood in haar slaapkamer in haar huis in Marula-sirkel in Trenance Park ontdek. Reaction Unit South Africa…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 11 persone is vroeër vandag op die R614 in ‘n botsing reg van voor beseer. Samantha Meyrick van IPSS Medical Rescue…
Sars het gou betaal om hulle krag weer aan te kry en die Stad Tshwane het dit op sosiale media bevestig.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Dit volg na Iran Saterdag sowat 300 vuurpyle op Israel afgevuur het na Israel hulle konsulaat in Sirië aangeval het.
Die hoofbydraers tot inflasie was vervoer, behuising en nutsdienste, dienste en goedere en kos en nie-alkoholiese drankies.
Nuusflits het voorheen berig. KWAZULU-NATAL. – ‘n Man en nog verdagtes wat vir poging tot moord op ‘n vrou (34) op Amanzimtoti gesoek was,…
Dit volg na verskeie oorstromings die week na hewige storms voorgekom het.