Polisiekonstabel buite winkel doodgeskiet
Konst. Mogoro Clement Makola is Maandagaand in 'n woonbuurt buite Rustenburg doodgeskiet.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,509 op Wednesday 17 April 2024.
Konst. Mogoro Clement Makola is Maandagaand in 'n woonbuurt buite Rustenburg doodgeskiet.
Die Gautengse departement van gesondheid het hulle kommer uitgespreek, want nog tien persone - twee volwassenes en agt kinders - is ook die week…
'n Ma se liggaam is deur haar seun in 'n kruiwa rondgestoot, waarna hy vir moord in hegtenis geneem is.
Ster-Kinekor het ook beurtkrag blameer vir die besigheid se probleme, maar werknemers het gesê die meeste teaters het kragopwekkers.
In video's wat op sosiale media gedeel word, kan gesien word hoe die Valke persele tydens 'n ondersoek beskadig en net so gelaat het.
Die voertuig het verdag voorgekom en het met inligting van 'n bakkie wat in Limpopo gesteel is, ooreengekom