Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,517 — Thursday 25 April 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,517 op Thursday 25 April 2024.

Foto: Gautengse departement van sosiale ontwikkeling
Afrikaans

Wasgeriewe vir Gauteng se haweloses

25 April 2024

GAUTENG. – Busse met mobiele wasgeriewe is onlangs vir hawelose persone in Gauteng bekendgestel. Die departement van sosiale ontwikkeling sê die getalle van haweloses…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Beweerde huisrowers vasgetrek

25 April 2024

GAUTENG. – Altesaam sewe beweerde huisrowers, onwettige immigrante van Zimbabwe, is deur ‘n triotaakspan van Diepsloot in Ivory Park, vasgetrek. Hulle is vermoedelik betrokke…