Motorfietsryer sterf toe hy teen reling bots
KWAZULU-NATAL. – ‘n Motorfietsryer, na raming in sy 30’s, het omstreeks 12:30 vandag gesterf toe hy vermoedelik met sy motorfiets op die M4 uitgeswaai…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,524 op Thursday 2 May 2024.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Motorfietsryer, na raming in sy 30’s, het omstreeks 12:30 vandag gesterf toe hy vermoedelik met sy motorfiets op die M4 uitgeswaai…
Lees ook: Nuwe foto vir prins Louis se verjaardag deur prinses Kate geneem VK. – Die planne vir koning Charles se begrafnis word gereeld…
NOORDWES. – Malethlogonolo Hlongwane (5) is sedert Sondag 28 April, omstreeks 06:00, van haar huis in die Goedgevonden-woonbuurt vermis. Kol. Adéle Myburgh sê die…
Die skedel van ’n Neanderdal-vrou wat in 2018 in ’n grot in Irak gevind is, is uiteindelik geherkonstrueer. Haar skedel is in 200 stukke…
Lees ook: Balju voer klopjag uit op Louis Liebenberg se woning Eben Etzebeth het in ‘n onlangse onderhoud op The Rugby Pod gesê Ierland…
Lees ook: Petrolprys styg terwyl diesel daal Die Vrystaatse polisie het vanjaar ’n goue toekenning by die Bloem-skou gewen. Hulle het ’n goue toekenning…
Lees ook: Noodglyplank val van Delta Boeing af NEW YORK, VSA. – Die noodglyplank wat van ’n Boeing afgeval het, is buite die huis…
PHOENIX, KZN. – ’n Selfoonwinkel is vanoggend omstreeks 10:55 by die Phoenix Plaza-winkelsentrum in die Starwood-woonbuurt beroof. Volgens Reaction Unit South Africa het vyf…
VRYSTAAT. – ‘n Bejaarde man (66) en sy vrou (65) is Woensdagaand omstreeks 23:30 in hulle huis op ‘n plaas naby Ladybrand aangeval. Sers.…
WES-KAAP. – Autumnsney Jansen (20) se lewelose en naakte liggaam is op 26 April in Diazville, Saldanhabaai deur vissermanne aangetref. AO Joseph Swarbooi sê…