Johnson & Johnson gaan byna $6.5 mjd. betaal in kankersake
Lees ook: Tanzanië, Rwanda en Zimbabwe herroep ook Johnson & Johnson-hoesstroop NEW JERSEY, VSA. – Johnson & Johnson gaan byna $6.5 mjd. betaal om…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,524 op Thursday 2 May 2024.
Lees ook: Tanzanië, Rwanda en Zimbabwe herroep ook Johnson & Johnson-hoesstroop NEW JERSEY, VSA. – Johnson & Johnson gaan byna $6.5 mjd. betaal om…
Lees ook: Skrywer van boek oor AKA en Anele kry glo doodsdreigemente DURBAN. – Vyf van die verdagtes in die moord op Kiernan (AKA)…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bakkiebestuurder het gesterf en nog twee persone is beseer toe ‘n vragmotor en ‘n bakkie kort gelede op die N2 in…
If you can’t vote on 29 May due to an illness, disability, or travel, apply to vote on 27/28 May, or request a home…
GAUTENG. – ‘n Voorsitter van ‘n metertaxivereniging, asook ‘n taxi-eienaar, is Dinsdagaand in Pretoria doodgeskiet. ‘n Verdagte (30) is kort daarna in hegtenis geneem.…
Lees ook: Petrolprys styg na verwagting die week Die departement van minerale hulpbronne en energie het aangekondig die petrolprys styg terwyl die dieselprys daal.…
POTCHEFSTROOM, NOORDWES. – Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus, is met ope arms in Potchefstroom verwelkom waar hy vandag ’n eredoktorsgraad by die Noordwes-Universiteit gaan ontvang.…
KWAZULU-NATAL. – Rusa waarsku motoriste en voetgangers in die omgewing van die R102 in Cornubia, Verulam en Phoenix om waaksaam te wees, nadat verskeie…
WINDHOEK, NAMIBIË. – Wentzel Maasdorp is Dinsdagmiddag in die Windhoek-sakekern aangekeer nadat ’n uitgebreide soektog na hom van stapel gestuur is. Hy is in…
*PRESS RELEASE As South Africa and the world observed Workers’ Day on the first of May 2024, it is an opportune time to shine…