Eastern Cape suffers setback as Foot-and-Mouth Disease outbreak announced
*PRESS RELEASE The Eastern Cape is now the fourth province that has been affected by the highly viral disease affecting cattle, Foot-and-Mouth Disease (FMD).…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,528 op Monday 6 May 2024.
*PRESS RELEASE The Eastern Cape is now the fourth province that has been affected by the highly viral disease affecting cattle, Foot-and-Mouth Disease (FMD).…
KWAZULU-NATAL. – Allen Moodley (54), wat vermis was, se liggaam is in die staatslykhuis in Durban opgespoor. Moodley is laas lewendig gesien toe hy…
Aanhangers van die musiekgroep Roxette mag maar opgewonde raak. Die groep kom in Februarie 2025 Suid-Afrika toe. Roxette se liedjieskrywer en stigter, Per Gessle,…
Video in berig. WES-KAAP. – ‘n Gebou onder konstruksie op die hoek van York- en Victoriastrate in George het ineengestort. George-munisipalieit sê verskeie mense…
Lees ook: Nog 10 fluitjieblasers kom na vore oor Boeing Elton Jantjies het in ‘n video-plasing op Instagram gesê hy gaan “gouer as wat…
GAUTENG. – ‘n Vrou (33) wat glo besope was toe sy Donderdag om 10:30 ‘n voetganger in Andrew Mapheto-rylaan gestamp het en daarna in…
Lees ook: Beurtkrag steeds opgeskort DURBAN. – Die wêreld se grootste drywende boekeskou het in Durban gedok. Boekeliefhebbers sal die week aanboord die MV…
VRYSTAAT. – Christo Morrison (76) en Christa Morrison (73) is Saterdag vermoor op hulle plaas naby Glen ontdek. Ian Cameron sê Christo Morrison was…
Lees ook: Vier mans dood in massaskietery in Nyanga BRASILIë. – Minstens 78 mense is in die afgelope week oorlede en minstens 103 is…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (37), is Saterdag na bewering ontvoer, aangerand en toe vir dood in ‘n bos in Southridge gelaat, waar hy Sondag…