Bestel jou vleis sonder om die hitte van jou huis te verlaat
Bestel jou vleis vir die maand sonder om jou huis te verlaat. Laai die iBEEF-toep af op die App Store of die Google Play Store.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,594 op Thursday 11 July 2024.
Bestel jou vleis vir die maand sonder om jou huis te verlaat. Laai die iBEEF-toep af op die App Store of die Google Play Store.…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie in KwaDukuza is op soek na verdagtes nadat ‘n kontantwa Woensdag omstreeks 12:30 op die R74 in die rigting van…
Lees ook: Gayton McKenzie stop befondsing vir ‘superfans’ Gayton McKenzie het gister die lys van Covid-19 begunstigdes in 2020/2021 aan die publiek beskikbaar gemaak.…
WES-KAAP. – ‘n Stapper wat Dinsdag sy groep op die Otter-staproete in Tsitsikama in die Tuinroete Nasionale Park vooruitgegaan het en vermis geraak het,…
Lees ook: Sekere skole in die Wes-Kaap gesluit na vlak 8-weerwaarskuwing WES-KAAP. – ’n Vlak 8-weerwaarskuwing is uitgereik vir die Wes-Kaap vandag. Inwoners word…
GAUTENG. – Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat 12 leerders en die bestuurder van hulle privaat skoolvervoer Woensdagoggend omstreeks 07:00 in…
NOORDWES. – Die saak van Lerato Ntsimango (31) en Ofense Mabeo (26), wat teregstaan op aanklag van die moord op Ntsimango se 4-jarige seun,…
NOORD-KAAP. – ‘n Pa (40) is vir 25 jaar deur die Galeshewe-streekshof tronk toe gestuur vir die verkragting van sy dogter (6). Sers. Molefi…
GAUTENG. – Qedani Mahlangu, die voormalige LUR van gesondheid en dr. Makgabo Manamela, die voormalige direkteur van die Gautengse gesondheidsdepartement se psigiatriese direktoraat, kan…
GAUTENG. – Hercules-polisiestasie het lasbriewe vir die inhegtenisname van Rudie Lubbe en Chantelle Oosthuizen bekom. Hulle word gesoek in verband met die voormalige hoogspringkampioen,…