Nuusflits Uitgawe 1,597 — Sunday 14 July 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,597 op Sunday 14 July 2024.
Liggaam van Suid-Afrikaner in Griekse see gevind
Benjamin Bezuidenhout (20), ‘n voormalige leerder van Hoërskool Knysna, se liggaam is gevind nadat hy Donderdag tydens ‘n duik in die see by Griekeland…
Aktrise van Beverly Hills 90210 en Charmed sterf
Shannen Doherty, die befaamde aktrise van die gewilde reeks Beverly Hills 90210 en Charmed het in die ouderdom van 53 gesterf. Doherty is in…
Brandbestryders sterf en ander tydens veldbrand beseer
KWAZULU-NATAL. – Brandbestryders het vanoggend tydens ‘n veldbrand in die Boston-area buite Howick gesterf. Chris Pappas, burgemeester van uMngeni- plaaslike munisipaliteit, sê luidens ‘n…
Altesaam 80 skape teruggekry, verdagte in hegtenis
MPUMALANGA. – Altesaam 80 skape, ter waarde van R232 000 is Donderdag van ‘n plaas in Daggakraal gesteel. Die skape is in ‘n kraal…
Vrou sterf toe voertuig teen wal af rol
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou, vermoedelik in haar 20’s, het gesterf toe ‘n voertuig waarin sy gereis het op die N2 in ‘n suidelike rigting…
Borg ‘n warm bed vir 5 nagte vir ‘n hawelose
WES-KAAP. – The Haven Night Shelter, wat verskeie skuilings in die Wes-Kaap het, bied nou ‘n geleentheid vir haweloses om vir slegs R75 vyf…
Man kritiek beseer na beweerde homofobiese aanval
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (20) van Cottonlands is Saterdagoggend tydens ‘n beweerde homofobiese aanval herhaaldelik met ‘n knopkiere op sy geslagsdele geslaan. Reaction Unit…
Polisielede wat glo in Vrystaat roof in Gauteng vasgetrek
Twee konstabels en ‘n sersant wat glo op 1 Julie ‘n slagoffer by ‘n vulstasie in Welkom in die Vrystaat beroof het, is Saterdag…
‘Mees gesoekte verdagte’ deur polisie doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – ‘n Mees gesoekte verdagte is vanoggend vroeg deur polisielede van die Inanda-taakspan in Lusaka doodgeskiet. Brig. Jay Naicker sê luidens ‘n persverklaring…