Capitec-kliënte betaal halfprys vir Showmax-stromingspakkette
Showmax, een van Afrika se gewildste stromingsdienste, het ‘n vennootskap met Capitec, die grootste digitale bank in Suid-Afrika, aangekondig om vermaak en sport meer…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,629 op Thursday 15 August 2024.
Showmax, een van Afrika se gewildste stromingsdienste, het ‘n vennootskap met Capitec, die grootste digitale bank in Suid-Afrika, aangekondig om vermaak en sport meer…
GAUTENG. – ‘n Gesamentlike operasie in Booysens, Johannesburg, het Woensdag gesorg dat beweerde sakerowers hulle rieme styfloop. Een is gewond en altesaam sewe is…
Lees ook: FBI ondersoek bewerings dat kuberkrakers Trump-veldtog geteiken het VSA. – Die FBI het gesê Kamala Harris se presidensiële veldtog is ook deur…
Lees ook: Keniaanse kultusleier het ‘sy kinders laat eet’ terwyl volgelinge doodgaan van honger INDIЁ. – Duisende vrouens in Indië betoog ná ‘n vroulike…
Floyd Shivambu, die adjunkleier van die EFF, het bedank en gaan by die MK aansluit. Jimmy Manyi het ook dié paadjie gevolg. Julius Malema,…
Lees ook: Vier dae oue tweeling dood in Israeliese lugaanval terwyl pa geboortes registreer GAZA. – Die Gaza-gesondheidsministerie het bekendgemaak daar is nou meer…
Jy kan van die oulikste geskenke koop op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die App Store of die Google Play Store. #Beefmaster…
Lees ook: A-pokke tot openbare gesondheidsnoodgeval in Afrika verklaar Die WGO het die a-pokke-uitbraak in Afrika as ‘n globale gesondheidsnoodgeval verklaar. Minstens 450 mense…
Lees ook: Keniaanse kultusleier het ‘sy kinders laat eet’ terwyl volgelinge doodgaan van honger Volgens Disney World kan ‘n man hulle nie dagvaar vir…
Lees ook: Boeing ontdek nuwe fout op 737-vliegtuie FRANKRYK. – Twee vlieëniers is gister dood na twee vegvliegtuie oor Frankryk gebots het. Een van…