Dis amper tyd vir #Flavour!
Kom geniet saam met #Beefmaster en #Malu Pork smaaklike kos, verfrissende drankies en die beste vermaak op #19 Oktober. Daar gaan hierdie jaar meer…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,671 op Thursday 26 September 2024.
Kom geniet saam met #Beefmaster en #Malu Pork smaaklike kos, verfrissende drankies en die beste vermaak op #19 Oktober. Daar gaan hierdie jaar meer…
GAUTENG. – Sifiso Mkhwanazi is deur die hooggeregshof in Johannesburg tot gevaarlike misdadiger verklaar nadat hy aan moord op ses sekswerkers skuldig bevind is.…
Lees ook: Rampbestuurspanne op bystand na nog sneeu en reën voorspel is Die ANC in Tshwane het toestemming ontvang om voort te gaan met…
Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek SUID-AFRIKA. – Eswatini se opposisieleier is volgens sy party in Suid-Afrika vergiftig. Mlungisi Makhanya (46),…
GAUTENG. – ‘n Pasiënt (38) wat op 21 September vir behandeling in die Dr. George Mukhari Akademiese Hospitaal opgeneem is, het haarself Maandag in…
Lees ook: Verbruikers kan breed glimlag oor verwagte brandstofprys in Oktober Die brandstofprys sal moontlik volgende week daal. Die nuutste inligting van die Sentrale…
Lees ook: SARB beveel Steinhoff om tot R6 mjd.aan staat te verbeur PRETORIA. – Nog ’n verdagte is vanoggend in hegtenis geneem in die…
Lees ook: Afrika-CDC waarsku a-pokke nie onder beheer in Afrika nie INDIЁ. – Indië het een geval van die gevaarliker a-pokke-variant in die land…
LIMPOPO. – ‘n Witrenoster is op ‘n fasiliteit in die Makhado-polisiëringsarea doodgeskiet en sonder horings gevind nadat dit op 20 en 22 September nie…
TUINROETE, WES-KAAP. – ‘n Gholfkarretjie se remme het glo Saterdag net na 15:00 met passasiers binne-in teen ‘n steil afdraande gefaal en deur ‘n…