Bejaarde tydens huisroof aangerand en toegesluit
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (83) is Vrydagmiddag in Westham, Phoenix, deur twee gewapende verdagtes tydens ‘n huisroof vasgebind en aangerand. KZN VIP Protection Services…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,703 op Monday 28 October 2024.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (83) is Vrydagmiddag in Westham, Phoenix, deur twee gewapende verdagtes tydens ‘n huisroof vasgebind en aangerand. KZN VIP Protection Services…
Elke rit is gemaklik wanneer jy in die Chery Tiggo 4 Pro ry. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by 110 Long…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Taxibestuurder wat na bewering besope was, het Saterdag eers met ‘n VW Polo gebots voordat dit op ‘n muur in, Tottenhamstraat…
Lees ook: Sowat 20 mense dood in tropiese storm in Filippyne FILIPPYNE. – Sowat 116 mense is dood in tropiese storm Kristine, internasionale naam…
Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag en môre uitgereik Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwing oor erge wind, hoë deinings en reën vir vandag…
Lees ook: Drie verdagtes in hegtenis vir skietery in Kaap Die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is vir die Bishop Lavis-massaskietery sal vandag…
WES-KAAP. – Paarl Boys’ Primary School se gr. 4-seuns het onlangs hulle ma’s met goeie etiket en boonop ‘n wals wat hulle geoefen het,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 40’s, het Sondag by Ballitostrand verdrink toe hy deur die see meegesleur is. Kelsey-Jae Meyrick van IPSS…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (85) is Saterdagoggendoggend in Keiskammahoek deur haar huiswerker dood in haar slaapkamer aangetref. Lt.kol. Siphokazi Mawisa sê die huiswerker het…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Onderwyseres (46) is op 29 Julie by Laerskool Phikiswayo op die skoolperseel in Richmond Farm doodgeskiet. Twee verdagtes is Donderdag deur…