Vyf familielede sterf in ongeluk
LIMPOPO. – Minette van Wyk (33), Joanette Claasen (10), JH Snyder (13), Christiaan van Wyk (10) en Dawie Snyder (39) het Vrydagaand omstreeks 22:10…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,718 op Tuesday 12 November 2024.
LIMPOPO. – Minette van Wyk (33), Joanette Claasen (10), JH Snyder (13), Christiaan van Wyk (10) en Dawie Snyder (39) het Vrydagaand omstreeks 22:10…
Lees ook: Verskeie waarskuwings teen donderstorms vandag uitgereik Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind vir die Wes-Kaap en dele…
OOS-KAAP. – Twee vroue, onderskeidelik 28 en 53 jaar oud, het Sondagaand omstreeks 21:30 in ‘n huis gesterf toe daar op hulle geskiet is.…
Lees ook: FlySafair kan lisensie verloor oor oortreding van buitelandse eienaarskapreëls FlySafair het ‘n dringende aansoek geloods om te keer dat die Suid-Afrikaanse vertakking…
VRYSTAAT. – Loyiso Mkhekwa (11) en Rapelang Sejentu (10) het Sondag in ‘n gat by ‘n konstruksieperseel wat weens reën met water gevul is,…
WES-KAAP. – Alex en Zoë Arends (22) het Saterdagaand hulle lewens in ‘n motorongeluk in Saldanhabaai verloor. Foto: West Coast Medical Rescue Kapt. Frederick…
Jy kan dié maand ‘n Claasens Designs CC handbiltongkerwer wen. Perfek vir Kersfees! Om in te skryf: *Die wenner word deur ‘n onafhanklike aanlyn…
Lees ook: AfriForum sê verbod op kosverkope by skole is ‘te drasties’ Standard Bank het bevestig ’n senior werknemer wat toegang tot die kliëntebank…
Lees ook: Hezbollah-vuurpyl tref parkeerarea by Israel se hooflughawe ISRAEL. – Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het erken hy het die roepradio-aanval in…
OOS-KAAP. – Verdagtes wat na bewering Maandagmiddag onderweg was om ‘n transitoroof te pleeg, is tydens ‘n skietery met die polisie op die N2…