Nederlandse toeriste ontvoer en beroof
OOS-KAAP. – Twee Nederlandse toeriste is Maandag net na 15:00, terwyl hulle van Jeffreysbaai na Addo op die R335 onderweg was, ontvoer en beroof.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,741 op Thursday 5 December 2024.
OOS-KAAP. – Twee Nederlandse toeriste is Maandag net na 15:00, terwyl hulle van Jeffreysbaai na Addo op die R335 onderweg was, ontvoer en beroof.…
Lees ook: Herkodeer Eskom-koopkragmeters met aanlyn ‘token’ Eskom het mense wat stukkende of beskadigde koopkragmeters het of meters waarmee gepeuter is, aangemoedig om van…
WES-KAAP. – Identikidz-veiligheidsbandjies vir kinders wat die Kersvakansie sekere Kaapse strande besoek, sal vanaf 14 Desember beskikbaar wees. Daar word beklemtoon kinders op strande…
Lees ook: Mary Phadi, Mpumalanga MK-partyleier, afgedank na beweerde sluipmoordkomplot Mary Phadi is weer lid van die MK-party én die partyleier in Mpumalanga ná…
Lees ook: Suid-Koreaanse president kan pos kwyt wees oor krygswetbevel Netumbo Nandi-Ndaitwah van Swapo is as Namibië se eerste vroulike president verkies. Nandi-Ndaitwah (72)…
NOORDWES. – Wahasele Hazekiel Majoro (33) en Tumelo Martin Katali (41) is skuldig bevind aan die moord op Ephraim Diloro (71) op 4 April…
OOS-KAAP. – Luhle-Lunje Mdingi, 16 mnde. oud, het Woensdag aan ‘n skietwond in Motherwell gesterf, waarna die verdagte hom in die teenwoordigheid van sy…
Lees ook: Trump se prokureurs vra regter moet saak oor swyggeld laat vaar SUID-KOREA. – Die Suid-Koreaanse president, Yoon Suk Yeol, kan uit sy…
KIMBERLEY. – Die Cecil John Rhodes-standbeeld in Du Toitspanweg in Kimberley, ’n historiese landmerk sedert 1907, het die middelpunt van kontroversie en kreatiewe uitdrukking…
GAUTENG. – ‘n Bejaarde boer (80) is in hegtenis geneem nadat hy glo elektrisiteit onwettig gekoppel, versprei en aan gemeenskappe verkoop het wat op…