Lotto uitslae vir 14 Desember 2024
Boerpotte: Lotto: R18 miljoen Lotto Plus 1: R35 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Uitslae: LOTTO: 06, 08, 11, 39, 42, 47 B: 41 LOTTOPLUS1: 24,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,750 op Saturday 14 December 2024.
Boerpotte: Lotto: R18 miljoen Lotto Plus 1: R35 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Uitslae: LOTTO: 06, 08, 11, 39, 42, 47 B: 41 LOTTOPLUS1: 24,…
LIMPOPO. – Vier volwassenes het Vrydag op aanklag van mensehandel in die hof verskyn nadat ses meisies, vier seuns en ‘n vrou Donderdag omstreeks…
KWAZULU-NATAL. – Een persoon het gesterf en ongeveer vyftien is beseer toe ses vragmotors en vyf voertuie Vrydagaand op die N3 voor die Marianhill-tolplaza…
GAUTENG. – Metamfetamien met ‘n straatwaarde van R6 m. is Vrydag op OR Tambo Internasionale Lughawe in ‘n snoekertafel versteek gekry. Die besending was…
WES-KAAP. – Elri Schoeman (14 mnde.) het Donderdagoggend op die plaas Rietfontein, Calitzdorp, gesterf. Sers. Christopher Spies sê aan Nuusflits Elri se ouers het…
INTERNASIONAAL. – Altesaam 2.6 miljoen Stanley Switchback en -Trigger Action-reisbekers van vlekvrye staal is Donderdag herroep. Die VSA-verbruikersprodukveiligheidskommissie sê die deksels kan afkom wanneer…
Riaan Benadé, immergewilde sanger, groet die jaar met Vitamiene See, net betyds vir die vakansie- en feesseisoen. Fanie Nel van Coleske Group sê met…
LIMPOPO. – Twee spoedvrate is binne 24 uur in die provinsie gearresteer en voornemende bestuurders wat swaar voete op die brandstofpedaal het, word ernstig…