Man in hiasinte vermis, liggaam gevind
NOORDWES. – ‘n Malawiër het Dinsdag op die Hartbeespoortdam in die Kosmos-omgewing, waar hy in ‘n kano vis gevang het, in hiasinte vermis geraak.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,763 op Friday 27 December 2024.
NOORDWES. – ‘n Malawiër het Dinsdag op die Hartbeespoortdam in die Kosmos-omgewing, waar hy in ‘n kano vis gevang het, in hiasinte vermis geraak.…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is Woensdagmiddag op die R102 in die Phoenix-omgewing in Mount Edgecombe onthoof toe die motor waarin hy gery het eers…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kind (7) is Donderdag deur ‘n stiefpa in Tongaat aangerand. Die pa het daarna met ‘n kleuter (3) verdwyn. Die kleuter…
KWAZULU-NATAL. – Twee 11-jariges het Donderdag ‘n man wat in die see by Bazleystrand in die moeilikheid was uit die water gehaal. IPSS Medical…
NOORDWES. – ‘n Vroulike motoris (29) sal vandag op aanklag van strafbare manslag en die bestuur onder die invloed in die Brits-landddroshof verskyn. ‘n…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Bring life and freshness to your home with indoor plants. The right…
NOORDWES. – Die eienaar (53) van die Hanscombes Haven-dagoord is glo op 16 Desember deur besoekers by die oord aangerand en met ‘n mes…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Kickstart your day with energy and focus by spending just five minutes…