Geskende liggaam van visserman uit rivier gehaal
LIMPOPO. – Die geskende liggaam van Phuthi Oscar Serumula, ‘n visserman, is Vrydagoggend omstreeks 09:00 met vermiste ledemate uit die Mogalakwenarivier, met krokodille gehaal.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,808 op Monday 10 February 2025.
LIMPOPO. – Die geskende liggaam van Phuthi Oscar Serumula, ‘n visserman, is Vrydagoggend omstreeks 09:00 met vermiste ledemate uit die Mogalakwenarivier, met krokodille gehaal.…
Die uMkhonto weSizwe-Party (MK) gaan volgens ‘n verklaring ‘n saak van verraad teen die burgerregteorganisasie AfriForum oopmaak. Nhlamula Ndhlela, woordvoerder vir die MK-party, sê…
KWAZULU-NATAL. – ‘n 2.2 kg. Pasgebore babadogter is Sondagmiddag in Verulam in die besigheidsgebied uit ‘n stormwaterdrein gered. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê…
VRYSTAAT. – Inwoners van Heidedal was Saterdag geskok toe die deur van ‘n ligte vliegtuig onverklaarbaar uit die lug geval het. My Citi Bloemfontein…
MPUMALANGA. – Altesaam 20 veiligheidsbeamptes het Vrydag vir die besit van beweerde bedrieglike vuurwapenbevoegdheidsertifikate in die Nelspruit-landdroshof voorgekom. Lt. kol. Magonseni Nkosi sê die…