Liggame van migrante in massagrafte in Libië gevind
LIBIЁ. – Sowat 50 migrante se liggame is in twee massagrafte in Libië gevind. Lees ook: Donald Trump deporteer migrante en stuur hulle na…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,808 op Monday 10 February 2025.
LIBIЁ. – Sowat 50 migrante se liggame is in twee massagrafte in Libië gevind. Lees ook: Donald Trump deporteer migrante en stuur hulle na…
SANTORINI, GRIEKELAND. – Aardbewings word steeds op die gewilde eilandbestemming Santorini in Griekeland aangemeld. Sedert 1 Februarie het reeds meer as 800 aardbewings, wat…
Met die Horseshoe Motel se spesiale aanbieding van ‘n 500 ml draught bier vir R32 is jou glas altyd halfvol. Die aanbieding is geldig…
MPUMALANGA. – ‘n Man wat glo tydens ‘n rooftog kopbeserings opgedoen het, se optrede word ondersoek, nadat twee beweerde verdagtes aan skietwonde gesterf het.…
CHINA. – Een persoon is dood en sowat 28 is vermis na ’n grondstorting Saterdag in Sichaun, China. Lees ook: 5.2-aardbewing tref naby Griekse…
WES-KAAP. – Vyf mans is Vrydagaand in Philippi-Oos in ‘n voertuig doodgeskiet en aan die brand gesteek. Brig. Novela Potelwa sê misdaadtoneeldeskundiges van die…
ALASKA. – Al 10 insittendes van ‘n Cessna Grand Caravan-vliegtuig is Donderdag in ‘n ongeluk in Alaska dood. Die nege passasiers en een vlieënier…
Volgens ’n verslag deur PwC het Steinhoff verskeie metodes gebruik om die boeke te laat balanseer. Lees ook: Voormalige Steinhoff-hoof van finansies van Steinhoff…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ’n vragmotorbestuurder is Sondagoggend gevind nadat sy vragmotor Saterdagoggend ongeveer 100 m in Dududu aan die Suidkus teen ’n…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. If you’re looking to spice up your fitness routine, HYROX training is…