Trump deporteer mense na Venezuela
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gister twee vliegtuie met mense na Venezuela laat deporteer. Dit is onbekend hoeveel mense gister gedeporteer…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,809 op Tuesday 11 February 2025.
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gister twee vliegtuie met mense na Venezuela laat deporteer. Dit is onbekend hoeveel mense gister gedeporteer…
MPUMALANGA. – ‘n Man (39) het glo Maandagmiddag eers ‘n vrou (39) tydens ‘n beweerde argument geskiet en gewond en daarna die wapen op…
ARIZONA, VSA. – Een persoon is dood en drie is beseer toe ’n Learjet 35A gister met ’n stilstaande straler gebots het met aankoms…
WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat minibustaxi’s Sondagaand by die Nyanga-taxistaanplek aan die brand gesteek is. Bykomende polisie-sigbaarheid, is ook…
GAZA. – Hamas het aangekondig die vrylating van nog gyselaars wat Saterdag moes plaasvind, is uitgestel “tot verdere kennisgewing” na dit Israel beskuldig het…
MPUMALANGA. – Vier insittendes is Maandagoggend in ‘n ongeluk tussen ‘n bakkie en twee motors op die N4-tolpad tussen Karino en Nelsville, buite Mbombela,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bestuurder van ‘n motor het glo Maandagmiddag aan die slaap geraak en met voertuig en al op die rotse by Lucienstrand,…
MPUMALANGA. – Die NDBV het ‘n R20 000 beloning uitgeloof nadat Raygun, ‘n Kaapse bobbejaan (chacma), wat by Hoërskool Botleng in Delmas gejaag was,…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir verskeie provinsies vir vandag voorspel. Lees ook: Sowat 28 persone vermis na grondstorting in China Reën is voorspel…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Munispale werker van Msunduzi-munisipaliteit se elektrisiteitsdepartement is Maandagoggend beseer, nadat ‘n straatlig waaraan hy gewerk het, meegegee het. Mi7 National Group…