Privaat ondersoeker moet uitvind wat van BAANKSY geword het
WES-KAAP. – BAANKSY, ‘n skaap wat nasionaal sowel as internasionaal bekendheid vir kunswerke verwerf het, het op 1 Februarie van Farm Sanctuary SA vermis…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,811 op Thursday 13 February 2025.
WES-KAAP. – BAANKSY, ‘n skaap wat nasionaal sowel as internasionaal bekendheid vir kunswerke verwerf het, het op 1 Februarie van Farm Sanctuary SA vermis…
NEW YORK, VSA. – Sean “P Diddy” Combs dagvaar NBC, Peacock en Ample vir $100 miljoen oor ‘n dokumentêr wat onlangs oor hom gemaak…
PHOENIX, KWAZULU-NATAL. – Sowat sewe leerlinge het hand-voet-en-mondsiekte by ’n skool in Phoenix, KZN onder lede. Verskeie leerlinge in graad 1, graad 2 en…
MPUMALANGA. – Die beskuldigde (26) wat glo ‘n 2-jarige verkrag het, het Woensdag in die Chief Albert Luthuli-landdroshof verskyn. Lt. kol. Jabu Ndubane sê…
KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n onbekende man is Woensdag uit die Mvotirivier gehaal nadat dit reeds Dinsdagmiddag in die rivier opgemerk is. Samantha…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. So, you got caught up in life and forgot about Valentine’s Day?…
SANTORINI. – ’n Aardbewing met ‘n sterkte van 4.8 het Santorini Dinsdag getref. Die Instituut van Geodinamika in Athene het gesê sowat 14 aardbewings…
OOS-KAAP. – Alhoewel geen nuwe inligting oor die terugvind van Ebrahim Moosa (74), bekende sakeman, in Kwazakele gedeel kan word nie, duur die ondersoek…
GAUTENG. – “Bewerings van nuwe oorbevolking is misleidend, aangesien die departement hierdie kwessies voorheen aangekondig het, tesame met planne om druk op skole wat…
Die vier verdagtes wat in hegtenis geneem is vir die uitbrand van 51 Putco-busse sal na verwagting vandag aansoek doen om borgtog. Lees ook:…