Nuusflits Uitgawe 1,814 — Sunday 16 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,814 op Sunday 16 February 2025.
Liggaam van ma van 4 verwyder na vermeende selfdood
COTTONLANDS, KZN. – Lede van Reaksie-eenheid SA (Rusa) moes gister ’n vrou se liggaam naby ’n rivierbank verwyder terwyl die watervlak aan die styg…
Vrou spring uit bewegende voertuig
INANDA, KZN. – ’n Vrou het Saterdag uit ’n bewegende voertuig gespring na die bestuurder by die punt waar hy haar moes aflaai, verbygery…
Reën voorspel vir vandag, waarskuwings oor weer uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag oor die grootste deel van die land voorspel. Reën is te wagte vir dele van die Noord-Kaap,…
KYK: Walvis ‘sluk’ kajakvaarder in en spoeg hom weer uit
CHILE. – ’n Man (24) het verlede week (24) kortstondig in die mond van ‘n walvis beland en is daarna weer uitgespoeg toe hy…
Ouers aangeraai om siek kinders by huis te hou oor hand-voet-en-mondsiekte
KZN. – Ouers in KZN word aangemoedig om siek kinders by die huis te hou na 36 gevalle van hand-voet-en-mondsiekte in Durban bevestig is.…