Uganda sê Ebola-uitbraak is onder beheer, agt pasiënte ontslaan
UGANDA. – Uganda het al agt pasiënte wat behandeling moes ontvang vir Ebola ontslaan na elke pasiënt twee negatiewe toetsuitslae in 72 uur gehad het.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,817 op Wednesday 19 February 2025.
UGANDA. – Uganda het al agt pasiënte wat behandeling moes ontvang vir Ebola ontslaan na elke pasiënt twee negatiewe toetsuitslae in 72 uur gehad het.…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge reën vir KwaZulu-Natal vir vandag en môre uitgereik. Oorstromings sal moontlik plaasvind en lewens…
KWAZULU-NATAL. – Die Rohr-egpaar wat met hulle wittebrood 57 jaar gelede in die Rawdons Hotel and Brewery tuisgegaan het, is weer deur die hotel…
OOS-KAAP. – Altesaam 208 beeste en ander vee, asook onwettige vuurwapens, wat in die Sulenkama-gebiede gesteel is, is deur die polisie tydens ‘n operasie…
GAUTENG. – Mpho Selina Madule (39) is deur die Roodepoort-landdroshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis, nadat sy haar pasgeborene op 12 April 2020 doodgemaak het.…
KZN. – Die gesondheids-LUR, Nomagugu Simelane, het gister tydens ’n besoek aan Laerskool Lenham gesê die gevalle van hand-voet-en-mondsiekte het oornag tot 195 gevalle…
TEXAS, VSA. – Texas is gister in minder as 12 uur deur vier aardbewings, die grootste 4.6 op die Richterskaal, getref. Lees ook: Aardbewings…
Growing older is a beautiful journey, but it can sometimes feel lonely. Staying active, social and engaged is essential for both mental and physical…
Every year on 7 June, the world unites to celebrate World Ocean Day. Our oceans are the lifeblood of the planet, providing oxygen, food…
GAZA. – Hamas het gesê ses gyselaars sal Saterdag vrygestel word, asook die liggame van vier gyselaars, insluitend die jongste twee, wat reeds Donderdag…