Lotto uitslae vir 22 Februarie 2025
Boerpotte: Lotto: R8 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R5 miljoen Uitslae: Lotto: 04, 07, 12, 13, 24, 51. Bonus: 49. Lotto Plus 1: 13, 16, 36, 49,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,820 op Saturday 22 February 2025.
Boerpotte: Lotto: R8 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R5 miljoen Uitslae: Lotto: 04, 07, 12, 13, 24, 51. Bonus: 49. Lotto Plus 1: 13, 16, 36, 49,…
Eskom het Fase 3-beurtkrag vanaf vanmiddag 17:30 tot verdere kennisgewing ingestel. Die energieverskaffer sê hy het ‘n terugslag beleef, nadat daar vir 20 dae…
Ruhan du Toit, SA se immergewilde goue stem, wat bekend is daarvoor om gemaklik tussen verskeie genres te beweeg, het Vrydag sy nuwe liedjie…
WES-KAAP. – Anabela Rungo, Chidimma Adetshina se ma, is steeds in Pollsmoor-gevangenis in aanhouding nadat sy verlede Saterdag gearresteer is. Adetshina het in 2024…
INTERNASIONAAL. – Die liggaam van Shiri Babas (32) is aan Israel oorhandig ‘n dag nadat die liggaam van ‘n onbekende vrou saam met dié…
GAUTENG. – ‘n Verdagte is Vrydag tydens patrollie van verskeie eenhede met beweerde gesteelde diamante ter waarde van R6 m. in hegtenis geneem. Die…
GAUTENG. – Netcare N17- privaat hospitaal het hulle skok uitgespreek nadat ‘n manlike verpleër (49) op aanklagte van verkragting van ‘n tienerseun (17) in…
GAUTENG. – ‘n Ma (32) wat glo haar kleuterseun (2) verkoop het, het op aanklagte van mensehandel en sameswering van roof en regsverydeling in…
GAUTENG. – Twee Suid-Afrikaners is Vrydag vir beweerde dwelmhandel op OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) vanaf Brasilië gearresteer. Die polisie het kokaïen van R7.5…
MPUMALANGA. – Die Valke vra die publiek se hulp om Prince Gift Mdluli op te spoor, sodat die moord op 16 Januarie op lt.kol.…