Mauritius-lughawe gesluit oor sikloon Garance
MAURITIUS. – Die Mauritius Internasionale Lughawe is gister gesluit na ‘n waarskuwing oor ‘n klas 3-sikloon. Die lughawe sal tot verdere kennisgewing gesluit bly.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,825 op Thursday 27 February 2025.
MAURITIUS. – Die Mauritius Internasionale Lughawe is gister gesluit na ‘n waarskuwing oor ‘n klas 3-sikloon. Die lughawe sal tot verdere kennisgewing gesluit bly.…
SANTE FE, NEW MEXICO. – Die bekende akteur, Gene Hackman (95), sy vrou Betsy Arakawa (63) en hulle hond is almal dood gevind in…
LIMPOPO. – ‘n Verdagte wat glo Woensdagoggend vroeg op die polisie geskiet het, het aan noodlotttige skietwonde gesterf, terwyl nog ‘n verdagte vir ondervraging…
GAZA. – Hamas het vier liggame aan Israel oorhandig van vermoedelik vier gyselaars wat op 7 Oktober 2023 ontvoer is. Israel het in ruil…
LIMPOPO. – Constance Mosibudu Sathekge (49), ‘n sersant verbonde aan Botlokwa-polisiestasie, het Woensdag op aanklagte van dubbelmoord in die Morebeng-Landdroshof voorgekom, waar sy op…
WASHINGTON, VSA. – ‘n American Airlines-vliegtuig moes Dinsdag ‘n landing opskort om ‘n botsing met ‘n vliegtuig op dieselfde aanloopbaan te vermy. American Airlines…
LIMPOPO. – ‘n Vrou (70) is op 15 Julie 2023 in haar huis vir skons wat sy vir R20 op skuld gekoop het, deur…
GAUTENG. – ‘n Zimbabwiese burger het Woensdag op aanklagte van onder meer die moord op Mfuma Mashaba (4) en Tinyiko Mashaba (7) in die…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir donderstorms uitgereik vir vandag. Lees ook: Nuwe weerwaarskuwings vir vandag uitgereik ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge…
KZN. – Vier volwassenes in KwaZulu-Natal is positief getoets vir hand-voet-en-mondsiekte. Lees ook: Gevalle van hand-voet-en-mondsiekte styg steeds Die kindergevalle in die provinsie het…