Roofverdagtes aangekeer en items teruggekry
GAUTENG. – Vyf verdagtes, wat twee vroue insluit, is Sondagoggend deur die Johannesburg-metropolisie (JMPD), saam met die SAPD en ‘n veiligheidsmaatskappy, op aanklagte van…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,829 op Monday 3 March 2025.
GAUTENG. – Vyf verdagtes, wat twee vroue insluit, is Sondagoggend deur die Johannesburg-metropolisie (JMPD), saam met die SAPD en ‘n veiligheidsmaatskappy, op aanklagte van…
VATIKAAN. – Volgens die Vatikaan is pous Franciskus besig om te stabiliseer en nie meer aan ‘n ventilator gekoppel nie. Lees ook: Pous Franciskus…
OOS-KAAP. – KZN VIP Protection Services bevestig vier lyfwagte/taktiesebeamptes is op 20 Februarie deur die polisie doodgeskiet. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek die insident.…
UGANDA. – ’n Kind (4) is die tweede persoon wat aan Ebola dood is in Uganda sedert ’n uitbraak van die siekte op 30…
KWAZULU-NATAL. – Patricia Curtis (75), wat in Glenwood, Durban, woon, herstel tans na ‘n beweerde aanval van haar huiswerker, waarna sy ‘n operasie moes…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die grootste deel van die land vir vandag en het verskeie weerwaarskuwings oor oorstromings uitgereik. Lees ook:…
GAZA. – Israel het die ingang van alle humanitêre hulp na Gaza blokkeer ná Hamas geweier het om die eerste fase van die skietstilstand…
MPUMALANGA. – Veiligheidswagte het Sondag ‘n poging tot ‘n transitoroof op die N4, naby die Kanyamazane-afrit, met oplettendheid en bestuursvernuf gefnuik. Brig. Donald Mdhluli…