Lotto uitslae vir 5 Maart 2025
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 08, 37, 45, 48, 51. Bonus: 24. Lotto Plus 1: 33, 36, 38, 40,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,831 op Wednesday 5 March 2025.
Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus 1: R9 miljoen Lotto Plus 2: R2 miljoen Uitslae: Lotto: 02, 08, 37, 45, 48, 51. Bonus: 24. Lotto Plus 1: 33, 36, 38, 40,…
OOS-KAAP. – Anelle de Bruin (46), die vrou van ‘n vooraanstaande boer (56), wat glo saamgesweer het om hom tydens ‘n “plaasaanval” te laat…
Die derde ronde van die Varsitybeker 2024 het ‘n opwindende reeks wedstryde opgelewer, met ‘n kykfees van 12 drieë in Bloemfontein as een van…
“Voorlopige bevindinge dui daarop dat van die voorvalle wat gelys is, slegs een moord op ‘n plaaseienaar weerspieël word.” Die polisieminister se kantoor sê…
VRYSTAAT. – Die polisie het die name van die agt insittendes van ‘n bakkie – grootouers en hulle kleinkinders, asook ‘n kollega en sy…
OOS-KAAP. – Kakuhle Mpongoma (39), ‘n tronkbewaarder van die Wellington Korrektiewe Sentrum, het Dinsdag op aanklagte van poging tot moord en aanranding met die…
VRYSTAAT. – Nadat die ontbinde oorskot van ‘n man, sonder oor, met brandmerke en sambokwonde in ‘n veld by die ou Thaba Nchu-lughawe gevind…
VRYSTAAT. – ‘n Kleutermeisie (2), ses vroue en drie mans het vanoggend omstreeks 04:20 op die N6 tussen Reddersburg en Smithfield in ‘n ongeluk…
KWAZULU-NATAL. – Twee veiligheidswagte van die Klipfontein-watertoring op Vryheid is in die vroeë oggendure glo brutaal aangerand en meer as 50 meter ver gesleep.…
GAUTENG. – ‘n Ma het glo Maandag haar 4 maande oue baba by ‘n bakkie se venster uitgegooi, waarna sy op aanklag van moord…