Pakistanse militante waarsku hulle gaan gyselaars doodmaak
PAKISTAN. – Die Balochistan Liberation Army het gesê as die Pakistanse veiligheidsmagte nie ophou om hulle aan te val nie, gaan hulle gyselaars begin…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,838 op Wednesday 12 March 2025.
PAKISTAN. – Die Balochistan Liberation Army het gesê as die Pakistanse veiligheidsmagte nie ophou om hulle aan te val nie, gaan hulle gyselaars begin…
NOORD-KAAP. – Sewe verdagtes, wat in Kimberley, Mpumalanga en KwaZulu-Natal gearresteer is, is op verskeie aanklagte deur die hooggeregshof skuldig bevind en gevonnis nadat…
Geniet jou troudag met die beste lokaal en oulike pakkette by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel by 053 832 5267 of stuur…
INTERNASIONAAL. – Die kaptein van die vragskip wat Maandag met ‘n olietenkskip gebots het, is vir nalatigheid en manslag in hegtenis geneem. Lees ook:…
Die begrotingsrede sal na verwagting vandag deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, gelewer word na dit verlede maand uitgestel is oor ‘n meningsverskil…
NOORDWES. – Belzaser Johannes Moolman (61) se liggaam is op 16 Desember 2023 langs ‘n pad aangetref. Die polisie vra enigiemand wat met die…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en donderstorms vir vandag voorspel. Reën sal moontlik oor die grootste deel van die land voorkom. ’n Geel vlak…
LIMPOPO. – ‘n Bus met 81 passasiers van Great North Transport het Dinsdag naby die Moratiwa Crossing Shopping Complex in die Hlogotlougebied gerol. Altesaam…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ligte vliegtuig het Dinsdag ‘n suksesvolle noodlanding op Tinley Manorstrand gemaak. Geen beserings is opgedoen nie. Samantha Meyrick van IPSS Medical…
WASHINGTON. – Die Nasionale Vervoerveiligheidsraad (NTSB) het gister voorgestel dat helikopters die sogenaamde Route 4 oor die Potomac-rivier, ‘n strook van 4 myl lank,…