Sowat ses mense dood in Mosambiek oor sikloon Jude
MOSAMBIEK. – Sowat ses mense is dood en 20 beseer na sikloon Jude die gebied Maandag getref het. Lees ook: Ses siklone op dieselfde…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,839 op Thursday 13 March 2025.
MOSAMBIEK. – Sowat ses mense is dood en 20 beseer na sikloon Jude die gebied Maandag getref het. Lees ook: Ses siklone op dieselfde…
NOORD-KAAP. – Die Pofadder-polisie se skof-D wat Woensdagoggend om 05:30 aan diens was, het op ‘n inbraak in aanvang reageer. Verdagtes is deur die…
Die departement van gesondheid het die vervaardiging en verkoop van eetbare produkte wat dagga bevat, gestop. Dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het…
VSA. – Die sending om die gestrande ruimtevaarders, Butch Wilmore en Suni Williams, terug te bring Aarde toe, is deur SpaceX uitgestel. Lees ook:…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 6-waarskuwing vir KZN uitgereik vir erge reën, donderstorms en oorstromings tot Vrydag. Lees ook: Politieke partye verwerp…
Opposisiepartye het die minister van finansies, Enoch Godongwana, se begrotingtoespraak verwerp oor die verhoging in BTW. Lees ook: Kyk hier die begrotingtoespraak Godongwana het…
KIMBERLEY. – Die Noord-Kaapse premier, dr. Zamani Saul, het in sy repliek op die provinsiale rede sterk klem gelê op onteiening as beleidstuk en…
GAUTENG. – Die polisie het twee beweerde gewapende verdagtes tydens ‘n skietery in Lenasia doodgeskiet. Volgens die polisie is meer persone in die skietinsident…
PAKISTAN. – Die laaste gyselaars wat Dinsdag op die trein was wat deur lede van die Balochistan Liberation Army gekaap is, is gisteraand (Donderdag)…
GAUTENG. – Die Stad Ekurhuleni het Woensdag bevestigde inligting oor Dinsdag se noodlottige busongeluk op die R21 vrygestel. Altesaam 13 insittendes het gesterf, terwyl…