Dit is tyd om nog raaisels op te los saam met Mevrou Smit in Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag
Sinopse: Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef … ’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,851 op Tuesday 25 March 2025.
Sinopse: Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef … ’n Vloed spoel ’n dekades oue geraamte…
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die prys van petrol en diesel in April. Ekonome het ook voorspel…
ALASKA, VSA. – ’n Familie van drie, bestaande uit een volwassene en twee kinders, is gister (Maandag) na ’n vliegtuigongeluk in Alaska deur ‘n…
GAUTENG. – Dimakatso Papo (30) en Lebohang Mokgadi (24) is Donderdag deur die Valke vir beweerde matrieksertifikaatbedrog in Johannesburg gearresteer. Beide is Maandag deur…
WES-KAAP en LIMPOPO. – Saterdag se tragiese vliegtuigongeluk by die Saldanha-lugskou was nie die enigste insident in die lugvaartbedryf die afgelope naweek nie. Buiten…
NIEU-SEELAND. – ’n Aardbewing van 6.7 op die Richterskaal het vandag in die omgewing van Nieu-Seeland se Suideiland in die see voorgekom. Lees ook:…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en moontlike oorstromings uitgereik vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal en die Vrystaat.…
TEXAS, VSA. – Die jong ouers van ’n meisie (6) wat in ‘n hospitaal dood is nadat sy longontsteking ná masels ontwikkel het, het…
Die SAL het aangekondig hulle vlieëniers het die salarisverhogings en voordelepakkette wat hulle aangebied is, aanvaar en die werk-volgens-die-reëls-protesaksie is opgeskort. Lees ook: SAL-vlieëniers…
OOS-KAAP. – ‘n Onderwysers (45) is Maandagoggend omstreeks 08:00 deur ten minste drie verdagtes ontvoer nadat sy by Happydale Spesiale Skool in Algoapark in…