KYK: Voertuig tref drawwers, vrou met impak teen wal af
WES-KAAP. – Twee drawwers is Sondagoggend kort na 07:30 in Victoria-rylaan in Bantry Bay, deur ‘n vermoedelike dronkbestuurder getref. Een van die drawwers, ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,857 op Monday 31 March 2025.
WES-KAAP. – Twee drawwers is Sondagoggend kort na 07:30 in Victoria-rylaan in Bantry Bay, deur ‘n vermoedelike dronkbestuurder getref. Een van die drawwers, ‘n…
SUID-KOREA. – Die bosbrande in Suid-Korea is gister (Sondag) ten volle geblus. Altesaam 75 persone is in die brande oorlede, 48 000 hektaar is vernietig…
MIANMAR. – Die dodetal na Vrydag se 7.7-aardbewing het tot meer as 1 700 gestyg, met 3 408 mense wat beseer is. Lees ook: Dodetal…
VRYSTAAT. – ‘n Man (29) van die plaas Ha-Mafutha, naby Warden, is gearresteer nadat hy en sy broer tydens ‘n bakleiery beserings opgedoen en…
VRYSTAAT. – ‘n Bejaarde man (74) is op beskuldiging van sy vrou se moord (58) in Senekal gearresteer. Daar is glo aanvanklik eers rapporteer…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ligte vliegtuig het Saterdagoggend net na 11:00 ‘n noodlanding op die Blue Lagoon-strand, in ‘n noordelike rigting onderweg na die Virginia-lughawe,…
NOORD-KAAP. – ‘n Seun (17) wat drie jonger seuns, onderskeidelik 4, 6 en 8 jaar oud, in Nieuwoudtville verkrag het, is Vrydag 12 jaar…
INTERNASIONAAL. – George Richard Chamberlain het Saterdag in die ouderdom van 90 aan komplikasies na ‘n beroerte gesterf. Hy het onder meer rolle in…