Begroting aanvaar met BTW-verhoging tydens stemming in parlement
Die 2025-begroting is met die BTW-verhoging steeds in die raamwerk ingesluit na ’n stemming deur die parlement aanvaar. Lees ook: Finansiële komitee keer fiskale…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,860 op Thursday 3 April 2025.
Die 2025-begroting is met die BTW-verhoging steeds in die raamwerk ingesluit na ’n stemming deur die parlement aanvaar. Lees ook: Finansiële komitee keer fiskale…
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gister (Woensdag) tariewe op alle ingevoerde goedere aangekondig en ’n lys van tariewe vir meer as…
VRYSTAAT. – Johannes Conraard Muller (56), ‘n boer van die Oos-Kaap, het op beskuldiging van bedrog in die hof verskyn, nadat hy glo gedurende…
MPUMALANGA. – ‘n Man (23), die verdagte in die moord op Amanda Lethukuthula Masango (17), ‘n matriekmeisie van Kanyamazane, het na bewering op 1…
MPUMALANGA. – Die beweerde verkragting van ‘n meisieleerling (15) van ‘n skool in Nelspruit, op 7 November 2024, word steeds ondersoek. ‘n Onderwyser by…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, reën en moontlike oorstromings vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Lees ook:…
MPUMALANGA. – Terwyl die verkragting van minderjariges landwyd onder die loep geneem word, is ‘n man (79) Sondag in Cottondale Trust in Acornhoek op…
KWAZULU-NATAL. – Vyf verdagtes, afkomstig van Gauteng, wat volgens vermoede by ‘n vlaag transitorooftogte in KZN betrokke was, is Woensdagmiddag tydens ‘n skietery met…
NOORD-KAAP. – Die ouers van ‘n baba (5 mnde.) wat op 13 Julie 2024 ‘n kokende pot kos by hom in sy stootwaentjie gesit…
VRYSTAAT. – André Smith (70), wat as vermis aangemeld was, is gevind en is veilig terug by die versorgingsoord waar hy ‘n inwoner is.…