13-jarige wond glo 15-jarige neef met vuurwapen
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte seun (13) het glo Saterdag sy neef (15) in Verena met ‘n vuurwapen wat hy afgevuur het, op die wang…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,865 op Tuesday 8 April 2025.
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte seun (13) het glo Saterdag sy neef (15) in Verena met ‘n vuurwapen wat hy afgevuur het, op die wang…
Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula het gesê die ANC gaan die reset-knoppie druk en samesprekings hou met partye beide in en buite die…
Die ANC-studiegroep vir kommunikasie en digitale tegnologie het bevestig SABC 2 se Afrikaanse nuussegment is herstel na dit die naweek weens ’n “skedulefout” nie…
OOS-KAAP. – ‘n Man (43) is gearresteer, omdat hy glo by die moord op sy bejaarde ma (73) in ‘n huis in die Zwide-woonbuurt…
GAUTENG. – Vier verdagtes van ‘n beweerde sakeroof by ‘n drankwinkel in Kritzingerrylaan in Alberton is gister doodgeskiet. Die Ekurhuleni-metropolisie sê in ‘n sosialemediaplasing…
KINSHASA, KONGO. – Minstens 33 mense is in Kinshasa, die hoofstad van die Republiek die Kongo, dood na erge reën en oorstromings. Lees ook:…
Demi Lee Moore, gewilde SA-sangeres, het Maandag aangekondig buiten ‘n paar onlangse hoogtepunte in haar loopbaan, sy en haar man, Barthlo Visagie, hulle eersteling…
Suid-Afrikaanse ekonome het motoriste gewaarsku daar sal drastiese verskille wees in die voorspellings van die brandstofprys vir Mei met Trump se handelstariewe en die…
VSA. – Sowat 22 mense, insluitend kinders, is die naweek in die VSA dood na oorstromings en tornado’s verskeie gebiede getref het. Lees ook:…
Die Powerball-boerpot vir vanaand se trekking staan op R110 miljoen. Dit volg na niemand vir weke vyf nommers en die bonusnommer reg geraai het…