Prins Harry appelleer oor beskerming in VK
VK. – Prins Harry was die week weer in die hof in die VK om te appelleer teen die hooggeregshof se besluit om sy…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,867 op Thursday 10 April 2025.
VK. – Prins Harry was die week weer in die hof in die VK om te appelleer teen die hooggeregshof se besluit om sy…
GAUTENG. – Ditebogo Phalane (5) se moordsaak is volgens Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, Woensdag in die Pretoria-Noord-landdroshof vir ‘n verdere borgverhoor tot…
Die EFF het Dinsdag ’n aansoek by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien om te versoek dat die fiskale raamwerk van die begroting ongeldig en ongrondwetlik…
SINOPSIS: Elaine vlug sonder enige verduideliking weg van haar verloofde, Alex. Haar geheim bly haar eie, want sy glo as Alex ooit moet uitvind,…
Die rand het gisteraand (Woensdag) gestabiliseer na dit Dinsdag ’n rekordlaagtepunt van R19.93 per dollar bereik het toe Trump hoër handelstariewe op invoere ingestel…
GAUTENG. – ‘n Kongolese burger (41), wat op agt aanklagte van gedwonge seksuele aanranding en ses aanklagte van aanranding met die doel om ernstig…
DOMINIKAANSE REPUBLIEK. – Die dodetal het tot 184 gestyg na die dak van ’n nagklub in die Dominikaanse Republiek ineengestort het. 145 mense is…
GAUTENG. – Drie verdagtes is Woensdagmiddag tydens ‘n transitorooftog op die Soutpanpad in Soshanguve, noord van Pretoria, doodgeskiet. ‘n Manlike omstander wat in die…
KWAZULU-NATAL. – Adv. Elaine Harrison, die direkteur van openbare vervolging in die provinsie, het die doodsondersoeke van hoofman Albert Luthuli en Griffiths Mxenge heropen.…
Die wenner van die R110 904 086 Powerball-boerpot het die FNB-toep gebruik om die Lotto te speel. Die boerpot is op 8 April 2025 gewen. Lees…