Saak van 5-jarige se skietdood uitgestel

Lees ook :

Foto: Op lêer

GAUTENG. – Ditebogo Phalane (5) se moordsaak is volgens Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, Woensdag in die Pretoria-Noord-landdroshof vir ‘n verdere borgverhoor tot 6 Mei uitgestel.

Phalane is op 10 Mei 2024 doodgeskiet toe hy sy pa, Tebogo, wat glo die teiken van ‘n kaping was, met sy tuiskoms tegemoetgehardloop en doodgeskiet is.

Lees meer in Nuusflits se vorige berigte hier onder:

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief