BTW-verhoging dalk van baan oor min ondersteuning
Die ANC oorweeg moontlik om af te sien van die beoogde BTW-verhoging na dit die laaste week met ander politieke partye in die RNE,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,871 op Monday 14 April 2025.
Die ANC oorweeg moontlik om af te sien van die beoogde BTW-verhoging na dit die laaste week met ander politieke partye in die RNE,…
VRYSTAAT. – Ses polisielede, verbonde aan Welkom se teen-bende-eenheid, het op aanklagte van korrupsie, afpersing, ontvoering, aanranding en regsverydeling in die Odendaalsrus-landdroshof verskyn. Mojalefa…
VSA. – Die Amerikaanse president Donald Trump het gedreig om die G20-leiersberaad in Suid-Afrika te boikot wat later vanjaar in Suid-Afrika plaasvind. Lees ook:…
MPUMALANGA. – ‘n Man (25) van Matsulu is in die hof vir seksuele misdade op Nelspruit direk tot 18 jaar tronkstraf vir die orale…
GAZA. – ’n Israeliese lugaanval het gister (Sondag) die laaste funksionerende hospitaal in Gaza getref. Lees ook: Minstens 27 mense dood in Israeliese lugaanval…
GAUTENG. – ‘n Ma (40) van Dunottar is agt jaar tronkstraf vir die moord en poging tot moord op haar kinders in die Pretoria-hooggeregshof…
R & J: Love Beyond the Stars is a bold, original musical brought to life by High School Jan van Riebeeck — a futuristic…
KWAZULU-NATAL. – Vyf insittendes van ‘n bakkie is beseer toe dit Saterdagmiddag ‘n huis rakelings gemis en in die tuin te lande gekom het.…
GAUTENG. – Die vlieënier van ‘n ligte vliegtuig het gesterf toe dit Saterdagmiddag in die Boschkopgebied in Pretoria geval het. VEMRU (Volunteer Emergency Medical…