Kry jou vleis vir die braai op die iBEEF-toep
Kry jou vleis vir die braai op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,881 op Thursday 24 April 2025.
Kry jou vleis vir die braai op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store…
Die Orania-leierskap het in ’n plasing op Facebook reageer op die EFF se betoging die week by die Noord-Kaapse premierskantoor om te eis dat…
Sinopsis: Nicci de Wee is op die spoor van ’n nuwe booswig en hierdie keer is dit persoonlik. Een van haar eie spanlede word…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms, oorstromings, weerlig en hael vir Gauteng, Mpumalanga en Limpopo uitgereik. Lees ook: Koue…
ISTANBUL. – ’n Aardbewing wat 6.2 op die Richter-skaal gemeet het, het Istanbul gister (Woensdag) getref en die beserings van sowat 151 mense veroorsaak.…
WES-KAAP. – Die Kaap het gevra en AIG het geluister. Op 20 September kan jy na jou gunstelingsangers by die Afrikaans is 100 jaar…
Kyk video in berig GAUTENG. – Die Waltloo-substasie se transformator wat net na middernag aan die brand geslaan het, het wye kragonderbrekings in Pretoria…
KLEINFONTEIN. – Die MK-party het gesê dit is van plan om terug te keer na Kleinfontein vir ’n opvolgdialoog na Maandag se “feitesending”. Lees…
Die leier van die EFF in die Noord-Kaap, Shadrack Tlhaole, het gesê hy sal die eerste swart inwoner van Orania wees sodra ander rasse…
LIMPOPO. – Tydens ‘n operasie by Beitbrug-grenspos is twee grensbestuursowerheid-amptenare en sewe ander individue vir beweerde betrokkenheid by korrupsie en die oortreding van die…