Daily lotto uitslae vir 12 Mei 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 01, 04, 16, 31, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,899 op Monday 12 May 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 01, 04, 16, 31, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – Drie verdagtes is Maandagmiddag in ‘n skietgeveg met die polisie in die Zimbabwe-gebied van Amaoti, in Inanda, noodlottig gewond. Kol. Robert Netshiunda…
MPUMALANGA. – ‘n Vroulike bejaarde toeris by die Sirheni-boskamp in die Kruger Nasionale Park het Saterdag gesterf toe sy van haar eenheid afgedwaal en…
MPUMALANGA. – Freddy George Willis (80) is op 27 April doodgeskiet, waarna drie van sy familielede as verdagtes op aanklagte vir sy moord in…
LIMPOPO. – ’n Grootskaalse soektog is van stapel gestuur om twee gewapende verdagtes wat Vrydag en Saterdag vir sewe gewelddadige huisrowe en seksuele aanrandings…
VSA. – Die verhoor van Sean “P Diddy” Combs sal na verwagting vandag begin met openingsargumente van beide die verdediging en die staat. Lees…
OEKRAÏNE. – Rusland het oornag ’n aanval met sowat 108 hommeltuie op Oekraïne geloods. Volgens Kijif kon die Oekraïense weermag 55 van die hommeltuie…
Vroeë data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die brandstofprys vir Junie. Lees ook: Safa sê bewerings oor R10 m.…
Waarskuwing! Die video in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – Die polisie het pas bekendgemaak drie verdagte moordenaars is noodlottig in ‘n…
VRYSTAAT. – Die Odendaalsrus-polisie ondersoek ’n moordsaak en is steeds op soek na naasbestaandes van ‘n vrou wie se liggaam met ’n gesnyde keel…