Toelae vir buitelandse ontplooiing van SANW-troepe verduidelik
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het Woensdag duidelikheid gegee oor die toelaestruktuur vir troepe wat aan buitelandse missies deelneem. Prince Tshabalala, die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,909 op Thursday 22 May 2025.
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het Woensdag duidelikheid gegee oor die toelaestruktuur vir troepe wat aan buitelandse missies deelneem. Prince Tshabalala, die…
Sakeman Johann Rupert het gister tydens die vergadering met president Donald Trump gesê onwettige immigrante en werkloosheid dra tot die hoë misdaadsyfer in Suid-Afrika…
NOORD-KAAP. – Frans de Wee (37) is Woensdag in die Griekwastad-landdroshof vir die oortreding van ‘n beskermingsbevel en aanranding met die opset om enrstige…
President Cyril Ramaphosa het gesê sy vergadering met president Donald Trump was ’n sukses en was “vrugbaar en robuust”. Hy het gesê dit is…
Suid-Afrika is gisteraand voor die oë van die wêreld as ‘n land van geweld met ‘n sukkelende ekonomie, inploffende infrastruktuur en algemene stagnering ontbloot.…
NOORD-KAAP. – ‘n Man (32) van Garies is vir die verkragting van sy suster (22) skuldig bevind en tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis. Sy…
LIMPOPO. – ‘n Aantal verdagtes is vir vermeende voertuigdiefstal aangekeer en 12 gesteelde of gekaapte voertuie van Gauteng, wat vir Zimbabwe bedoel was, is…
WES-KAAP. – Onbekende aanvallers het Woensdagaand kort voor middernag vanuit ’n houtskoolkleurige VW Polo op die Kleinvlei-polisiestasie losgebrand. Kol. Andrè Traut, Wes-Kaapse woordvoerder vir…
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het gister (Woensdag) voor die parlement in Kaapstad ‘n verhoogde brandstofheffing in die derde begroting vir hierdie boekjaar…
Beefmaster Group is a leading supplier of world-class beef products. We have won the trust of customers throughout southern Africa, the Middle East, the…