Drie reddingswerkers dood ná Russiese aanval op Oekraïne
OEKRAÏNE. – Drie reddingswerkers is dood en 49 is beseer ná Rusland vanoggend cverskeie aanvalle op dié land geloods het. Lees ook: Oekraïne sê…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,924 op Friday 6 June 2025.
OEKRAÏNE. – Drie reddingswerkers is dood en 49 is beseer ná Rusland vanoggend cverskeie aanvalle op dié land geloods het. Lees ook: Oekraïne sê…
VSA. – Amerika het sanksies ingestel teen vier regters by die Internasionale Geregshof omdat hulle dié land, asook Israel, sou “teiken”. Lees ook: Liggame…
PORTUGAL. – Die soektog na die vermiste kleuter, Madeleine McCann, is gister amptelik opgeskort. Lees ook: Soektog na Madeleine McCann se liggaam waarskynlik gou…
INDIЁ. – Vier mense is in hegtenis geneem vir die stormloop waarin 11 mense Woensdag dood is buite die krieketstadion in Bengaluru in ’n…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (35) is Donderdag in Motherwell op aanklagte van poging tot moord en kindermishandeling op ‘n 3-jarige seun in hegtenis geneem.…
TSJAD. – Die regering van Tsjad het aangekondig dat alle visums wat aan Amerikaanse burgers uitgereik is, opgeskort gaan word ná die VSA se…
GAUTENG. – Die vlieënier van ‘n ligte Cessna 210 vliegtuig is Donderdag, omstreeks 10:00, dood toe sy vliegtuig neergestort het kort ná dit by…
VSA. – “Trump is in die Epstein-dokumente. Dit is die eintlike rede hoekom dit nie openbaar gemaak is nie. Geniet jou dag, DJT!” Dit…
KWAZULU-NATAL. – Siyabonga Innocent Shezi (30) is lewenslange tronkstraf deur die Pinetown-streekhof opgelê nadat hy sy agtjarige biologiese seun in Januarie 2023 in die…
OOS-KAAP. – Die liggaam van ’n 7-jarige seun wat Sondag in die branders by Mdumbi vermis geraak het, is Dinsdagaand gevind en herwin. Craig…