Dodetal in Oos-Kaap-oorstromings styg tot 100
OOS-KAAP. – Die dodetal in die Oos-Kaap-oorstromings het tot 100 gestyg nadat vyf liggame dié week in Mthatha gekry is. Lees ook: Dodetal in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,942 op Tuesday 24 June 2025.
OOS-KAAP. – Die dodetal in die Oos-Kaap-oorstromings het tot 100 gestyg nadat vyf liggame dié week in Mthatha gekry is. Lees ook: Dodetal in…
LIMPOPO. – James Hendrie Venter (42), ‘n veiligheidswag van ‘n plaaslike veiligheidsmaatskappy, is Vrydagaand omstreeks 23:00 in hegtenis geneem in verband met ’n skietvoorval…
OOS-KAAP. – Ses gewapende verdagtes is Maandag omstreeks 17:30 in ‘n skietery met die polisie op die R61 tussen Mthatha en Ngcobo doodgeskiet. Brig.…
VSA. – Donald Trump, Amerikaanse president, en die Iranse staatsmedia het ’n skietstilstand tussen Iran en Israel aangekondig nadat Iran gisteraand Amerikaanse weermagbasisse in…
GAUTENG. – Die liggame van France Samkelo en Kgasi Molefe, leerlinge in gr. 5 van die Laerskool Dan Radebe in Duduza, Ekurhuleni, wat Donderdag…