Man gevonnis vir kontrakmoord op bejaarde egpaar
WES-KAAP. – Reagan Davis (35) is deur die hooggeregshof tot twee keer lewenslange én addisionele tronkstraf gevonnis vir die kontrakmoord op Hashim Ahmed Dennis…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,942 op Tuesday 24 June 2025.
WES-KAAP. – Reagan Davis (35) is deur die hooggeregshof tot twee keer lewenslange én addisionele tronkstraf gevonnis vir die kontrakmoord op Hashim Ahmed Dennis…
GAUTENG. – Die saak teen 12 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is vir ‘n borgtogaansoek tot 1 Julie uitgestel. Luidens ’n hofbevel…
ISRAEL. – Die Israeliese verdedigingsminister, Israel Katz, het beweer Iran het die skietstilstand, wat net ure gelede ingestel is, oortree. Lees ook: Donald Trump…
Kaartjies vlieg soos soetkoek!Moenie dié een wees wat op die dag wens hulle het gekoop nie…Gaan nou na iBeef.co.za en verseker jou plek by…
OEKRAÏNE. – Ongeveer 14 mense is dood ná Rusland oornag aanvalle op Oekraïne geloods het. Lees ook: Sowat 7 dood in aanval deur Rusland…
FLORIDA, VSA. – ’n Man (29) wat op sy wittebrood in Florida was, is dood nadat hy deur weerlig getref is. Lees ook: Bruid…
LIMPOPO. – Die SAPD bied ‘n beloning van R100 000 aan vir enige inligting wat tot die inhegtenisneming en skuldigbevinding van die verdagte(s) sal…
Deur Jaco Strydom vir Kerkbode In Graad elf het sy hele wêreld in duie gestort. “Die skool het weer begin na die vakansie. Ek…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse regering het die twee ingenieurs, Peter Shane Huxham (55) en Frederik Potgieter (Frik) (54), se vrylating ná meer as twee…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing vir ’n erge kouefront vanaf Woensdag tot Donderdag uitgereik. Lees ook: Kouefront vir die week voorspel Die Wes-Kaap…