Sluipmoordenaars met visekanselier se lyfwag se moord verbind, in Gauteng vasgetrek
GAUTENG. – Twee sluipmoordenaars wat verbind word met die moord op Mboneli Vesele, die lyfwag van die visekanselier van die Universiteit van Fort Hare…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,948 op Monday 30 June 2025.
GAUTENG. – Twee sluipmoordenaars wat verbind word met die moord op Mboneli Vesele, die lyfwag van die visekanselier van die Universiteit van Fort Hare…
GAUTENG. – Nxinxi Tshabalala (30), ’n Zimbabwiese burger, is in die Booysens-landdroshof aan kaping, roof, ontvoering en die onwettige besit van ’n vuurwapen en…
IDAHO, VSA. – Twee brandweermanne is dood en ’n derde een is gewond nadat ’n verdagte doelbewus ’n brand begin het en hulle ingewag…
PAKISTAN. – Altesaam 13 soldate en 19 burgerlikes is dood en 10 weermagpersoneellede beseer ná ’n motorbomaanval in Noord-Waziristan, Pakistan, naby die grens met…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in die prys van petrol en diesel op 2 Julie 2025. Lees ook:…
GAUTENG. – Senzo Mchunu, die polisieminister, het met kommer kennis geneem van mediaberigte wat spekuleer oor ’n dreigende inhegtenisneming van genl. Fannie Masemola, die…
OOS-KAAP. – ‘n Baba is Saterdag omstreeks 10:55 in ‘n veld by Cala Pass gevind. Enigiemand wat oor inligting beskik oor die persoon wat…
MPUMALANGA. – Drie mense is Saterdag in ’n kop-aan-kop-botsing tussen ’n vragmotor en ’n sedan op die N4-tolpad naby Makro in Mbombela (voorheen Nelspruit)…
WES-KAAP. – Mogamat Imaad Sharmar, was ongeveer een week oud en onregistreer, toe hy Saterdag uit die Middestad Mall in Bellville ontvoer is. Volgens…
’n Groep senior kerkleiers wag dat president Cyril Ramaphosa reageer na hulle “dringende beroep” dat hy ingryp in wat hulle die “dire state of…