Motorfietsryer dood nadat beer hom aanval
ROEMENIЁ. – ’n Motorfietsryer is die week oorlede nadat hy deur ’n beer in berge in Roemenië aangeval is. Lees ook: Toeriste dood nadat…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,952 op Friday 4 July 2025.
ROEMENIЁ. – ’n Motorfietsryer is die week oorlede nadat hy deur ’n beer in berge in Roemenië aangeval is. Lees ook: Toeriste dood nadat…
ROME, ITALIЁ. – Sowat 21 mense is vanoggend in ’n ontploffing by ’n vulstasie in Rome beseer. Lees ook: Verskeie mense beseer in mesaanval…
ZAMBIЁ. – Twee bejaarde vroulike toeriste, een Brit en een Nieu-Seelander, is gister dood nadat hulle tydens ’n stapsafari in Zambië deur ’n olifant…
OOS-KAAP. – Odwa Dyabana (26), Luthando Ngangelizwe (29) en Siseko Qhayiso (31) is deur die Oos-Londen-hooggeregshof vir hulle betrokkenhuis by ‘n gewelddadige plaasaanval op…
TAMPERE, FINLAND. – Vier mense is gister beseer in ’n mesaanval by ’n winkelsentrum in Tampere. Lees ook: Sowat 30 mense vermis ná veerboot…
CHICAGO, VSA. – Vier mense is dood en 14 is beseer in ’n verbyryskietery buite ’n nagklub in Chicago. Lees ook: Kill Bill-akteur Michael…
GAUTENG. – ‘n Gr. 10-leerling van Hoërskool Orange Farm het Saterdag gesterf, nadat sy glo peuselhappies afkomstig van ‘n spazawinkel naby haar huis geëet…
MPUMALANGA. – Twee kinders, onderskeidelik 3 en 8 jaar oud, het Saterdag omstreeks 16:30 in die Treurrivier verdrink. Brig. Donald Mdhluli, provinsiale polisiewoordvoerder, sê…
KWAZULU-NATAL. – Vyf persone is beseer, van wie een kritiek, toe ‘n vragmotor Donderdagmiddag ná 15:00 op die M4 in ‘n suidelike rigting voor…
GAUTENG. – Philliph Mumbai (42) en Maxwell Basong (39) van Pretoria-Noord en Tieze Zemeniouh (38) van Sunnyside het Donderdag op aanklag van die besit…